Van rock tot pop, hier is ons, Inique, ons sal jou funksie, fees, troue, kuier, 21st, ens. 'n roaring sukses maak! Vir Besprekings _Email not available. Sign in: https://www.twine.net/signup_ Inique bestaan uit twee meisies, Inge en Martinique. Hul energieke optredes is erg aansteeklik en oorspronklik. Hulle het hul gesamentlike sangloopbaan ernstig begin opneem toe hulle baie suksesvol aan Kyknet se Zing2 kompetisie deelgeneem het. Hulle musiek is uniek. Hulle het 'n absolute eie styl en hulle verwerkings van selfs bekende melodiee verteenwoordig 'n varsheid wat lankal weer nodig is in die bedryf. Hulle het nie sommer net, soos die neiging deesdae is al hulle musiek laat "stamp" met moderne techno-maatslae nie maar dit ingekleur met musikaliteit, vokale eksperimentering en hulle kunstige vroulikheid daarin manifesteer.

inique-muurblom

Available to hire
credit-card $250 per day ($31.25 per hour)

Van rock tot pop, hier is ons, Inique, ons sal jou funksie, fees, troue, kuier, 21st, ens. 'n roaring sukses maak! Vir Besprekings Email not available. Sign in: https://www.twine.net/signup

Inique bestaan uit twee meisies, Inge en Martinique. Hul energieke optredes is erg aansteeklik en oorspronklik. Hulle het hul gesamentlike sangloopbaan ernstig begin opneem toe hulle baie suksesvol aan Kyknet se Zing2 kompetisie deelgeneem het. Hulle musiek is uniek. Hulle het 'n absolute eie styl en hulle verwerkings van selfs bekende melodiee verteenwoordig 'n varsheid wat lankal weer nodig is in die bedryf. Hulle het nie sommer net, soos die neiging deesdae is al hulle musiek laat “stamp” met moderne techno-maatslae nie maar dit ingekleur met musikaliteit, vokale eksperimentering en hulle kunstige vroulikheid daarin manifesteer.

See more

Hire a Freelancer

We have the best experts on Twine. Hire a freelancer in Durban today.